Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g 12/07 bl. 28-31
  • Hoe sal jy antwoord?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Hoe sal jy antwoord?
  • Ontwaak!—2007
  • Onderhofies
  • Soortgelyke materiaal
  • WAAR HET DIT GEBEUR?
  • WANNEER IN DIE GESKIEDENIS?
  • WIE IS EK?
  • WIE IS EK?
  • IN HIERDIE NOMMER
  • Prentejag vir kinders
  • ANTWOORDE OP VRAE OP BLADSY 31
  • Hoe sal jy antwoord?
    Ontwaak!—2007
  • Hoe sal jy antwoord?
    Ontwaak!—2007
  • Hoe sal jy antwoord?
    Ontwaak!—2007
  • Hoe sal jy antwoord?
    Ontwaak!—2006
Sien nog
Ontwaak!—2007
g 12/07 bl. 28-31

Hoe sal jy antwoord?

WAAR HET DIT GEBEUR?

Lees die Bybelverslag in Matteus 2:1-16, en beantwoord die volgende vrae.

1. Na watter stad het die ster die sterrewiggelaars eerste\ gelei?

Omkring jou antwoord op die kaart.

Jerigo

Jerusalem

Betanië

Betlehem

◆ Wat wou koning Herodes hê moes die sterrewiggelaars doen?

․․․․․

◆ Waarom wou Herodes weet waar Jesus gevind kon word?

․․․․․

◼ Vir bespreking: Watter verskille merk jy tussen die Bybelverslag en tradisionele Kersverhale?

WANNEER IN DIE GESKIEDENIS?

Noem die skrywer(s) van die Bybelboeke hieronder, en trek ’n streep van die boek na die jaar waarin dit om en by voltooi is.

50 G.J. 65 G.J. 77 G.J. 96 G.J. 98 G.J.

2. 1 Johannes

3. Judas

4. Openbaring

WIE IS EK?

5. Johannes het my vir my gasvryheid en liefde geprys.

WIE IS EK?

6. Hoewel ek sewende in die lyn van Adam is, is my profesie in die boek Judas opgeteken.

IN HIERDIE NOMMER

Beantwoord hierdie vrae, en voorsien die ontbrekende Bybelvers(e).

Bladsy 4 Waarvan is die dooies bewus? (Prediker 9:․․․)

Bladsy 8 Wat sal God met die dood doen? (Jesaja 25:․․․)

Bladsy 10 Wat sal God doen met diegene wat die aarde verderf? (Openbaring 11:․․․)

Bladsy 14 Wat moet jy leer om te doen, sodat jy pornografie kan vermy? (Psalm 97:․․․)

Prentejag vir kinders

Kan jy hierdie prente in die tydskrif vind? Beskryf in jou eie woorde wat in elke prent gebeur.

(Antwoorde op bladsy 28)

ANTWOORDE OP VRAE OP BLADSY 31

1. Jerusalem.

◆ Die baba vind en vir hom sê waar hy is.

◆ Sodat hy hom kon doodmaak.

2. Die apostel Johannes, 98 G.J.

3. Jesus se halfbroer Judas, 65 G.J.

4. Die apostel Johannes, 96 G.J.

5. Gajus.—3 Johannes 1, 3-6.

6. Henog.—Judas 14.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel