Inhoudsopgawe
November 2008
Sukses—Hoe kan jy dit behaal?
Baie mense assosieer sukses met die verkryging van roem, rykdom of mag. Maar word ware sukses aan hierdie dinge gemeet? Vind uit hoe ware sukses—sukses as ’n persoon—binne almal se bereik is.
6 Ses sleutels tot persoonlike sukses
11 ’n Kykie binne die liggaam—sonder chirurgie
15 ‘Deur die oog van die naald’
29 ’n Lang lewe—Lê die geheim in Okinawa?
32 32 Dit help hulle om ’n sinvoller lewe te lei
Hoe beskou God die gebruik van hulpmiddele in aanbidding? 18
Miljoene verklaarde Christene en nie-Christene bid met behulp van voorwerpe en rituele. Hoe beskou God hierdie gebruike?
Oorbevissing bedreig die toekoms van ’n vername voedselbedryf. Vind uit hoe hierdie tragiese situasie ontwikkel het en of ingrypende veranderinge gemaak kan word.
[Foto-erkenning op bladsy 2]
© Janis Miglavs/DanitaDelimont.com