Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g 6/09 bl. 27-31
  • Hoe sal jy antwoord?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Hoe sal jy antwoord?
  • Ontwaak!—2009
  • Onderhofies
  • Soortgelyke materiaal
  • Wat ontbreek in hierdie prent?
  • In hierdie nommer
  • Prentejag vir kinders
  • Wat weet jy omtrent die profete?
  • ANTWOORDE OP VRAE OP BLADSY 31
  • Hoe sal jy antwoord?
    Ontwaak!—2009
  • Hoe sal jy antwoord?
    Ontwaak!—2009
  • Vir gesinsbespreking
    Ontwaak!—2010
  • Vir gesinsbespreking
    Ontwaak!—2010
Sien nog
Ontwaak!—2009
g 6/09 bl. 27-31

Hoe sal jy antwoord?

Wat ontbreek in hierdie prent?

Lees Numeri 22:21-27. Kyk nou na die prent. Skryf jou antwoorde hieronder neer, en voltooi die prent deur dit in te kleur en die dinge wat ontbreek, in te teken.

1. ․․․․․

2. ․․․․․

3. ․․․․․

VIR BESPREKING: Waarom het Bileam kwaad geword?

Hoe voel jy oor die manier waarop Bileam die eselin behandel het, en waarom voel jy so?

In hierdie nommer

Beantwoord hierdie vrae, en voorsien die ontbrekende Bybelvers(e).

BLADSYE 7-8 Waartoe kan dit lei as jy bang is vir mense? Spreuke 29:․․․

BLADSY 7 Waarin wandel die sot? Prediker 2:․․․

BLADSY 7 Waartoe lei die planne van die vlytige? Spreuke 21:․․․

BLADSY 22 Waarvan is die dooies bewus? Prediker 9:․․․

Prentejag vir kinders

Kan jy hierdie prente in die tydskrif vind? Beskryf in jou eie woorde wat in elke prent gebeur.

Wat weet jy omtrent die profete?

Lees Jeremia 38:1-13; 39:15-18. Beantwoord dan die volgende vrae.

4. ․․․․․

Deur wie is Jeremia gered, en waarom het hy iets so gevaarliks gedoen?

5. ․․․․․

Wat het Jeremia later vir hierdie man gesê?

VIR BESPREKING:

Waarom het Jeremia Jehovah se boodskap oorgedra, al was dit gevaarlik om dit te doen? Wat sal Jehovah beslis vir jou doen as jy hom soos Jeremia dien?

◼ Antwoorde op bladsy 27

ANTWOORDE OP VRAE OP BLADSY 31

1. Die eselin.

2. Bileam se staf.

3. Jehovah se engel.

4. Ebed-Meleg. Hy het geweet dat Jeremia Jehovah se profeet is en nie die dood verdien nie.

5. Dat Jehovah Ebed-Meleg sou beskerm wanneer Jerusalem vernietig word.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel