Inhoudsopgawe
© 2013 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania.
MEER AANLYN
TIENERS
Vind Bybelse antwoorde op tientalle vrae wat jongmense vra, onder andere:
• “Is ek behep met my voorkoms?”
• “Sê nou ek het ’n gesondheidsprobleem?”
Kyk hoe die Bybel tieners kan help om uitdagings in die lewe suksesvol die hoof te bied.
(Kyk onder BYBELLERINGE > TIENERS)
KINDERS
Lees Bybelse prenteverhale. Gebruik die verskillende aktiwiteite om jou kinders te help om meer kennis in te neem van Bybelkarakters en sedelike beginsels.
(Kyk onder BYBELLERINGE > KINDERS)