Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g18 nr. 3 bl. 16
  • In hierdie tydskrif: Hulp vir dié wat treur

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • In hierdie tydskrif: Hulp vir dié wat treur
  • Ontwaak! — 2018
  • Soortgelyke materiaal
  • Inhoudsopgawe
    Ontwaak! — 2018
  • Inleiding
    Ontwaak! — 2018
  • Hoe kan ek my smart verwerk?
    Wanneer ’n geliefde sterf
  • Wat om te verwag
    Ontwaak! — 2018
Sien nog
Ontwaak! — 2018
g18 nr. 3 bl. 16
’n Hartseer man word deur hierdie Ontwaak! vertroos

HULP VIR DIÉ WAT TREUR

In hierdie tydskrif: Hulp vir dié wat treur

  • WANNEER ’N GELIEFDE STERF

    Hoe voel dit om oor die dood van ’n geliefde te treur? Hoekom het dié wat treur, vertroosting nodig?

  • WAT OM TE VERWAG

    Hierdie artikel bespreek ’n paar van die verkeerde idees wat mense het oor die treurproses. Dit bespreek ook wat baie mense ervaar terwyl hulle treur. As jy treur, let op dat dit normaal is om soveel verskillende gevoelens te ervaar.

  • HOE OM DIE HARTSEER TE HANTEER — WAT JY VANDAG KAN DOEN

    Watter praktiese dinge kan jy doen om die pyn en hartseer te hanteer? Hierdie artikel gee ’n paar spesifieke voorstelle. Die wyse raad daarin is tydloos en het baie mense al gehelp.

  • DIE BESTE HULP VIR DIÉ WAT TREUR

    Kyk ’n bietjie na waar baie mense in hulle donkerste uur vertroosting gaan soek het, en kyk of dit jou ook kan help.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel