Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g19 nr. 2 bl. 2
  • Inleiding

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inleiding
  • Ontwaak! – 2019
  • Soortgelyke materiaal
  • Inhoudsopgawe
    Ontwaak! – 2019
  • ’n Brief van die Bestuursliggaam
    Lesse wat jy kan leer uit die Bybel
  • Wie doen vandag Jehovah se wil?—Hoe om dit te gebruik
    Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
  • Hoe om kinders van God te leer—Watter metodes is die doeltreffendste?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2011
Sien nog
Ontwaak! – 2019
g19 nr. 2 bl. 2

Inleiding

Ses lesse wat kinders moet leer

Watter soort volwassene wil jy hê moet jou kind wees? Dit is belangrik dat kinders leer om

  • selfbeheersing te hê

  • nederig te wees

  • uithouvermoë te ontwikkel

  • verantwoordelik te wees

  • volwasse te wees

  • eerlik te wees

Kinders sal hierdie eienskappe nie vanself leer nie. Hulle het jou leiding nodig.

Hierdie tydskrif sal ses belangrike lesse bespreek wat jy jou kinders kan leer – lesse wat hulle sal voorberei om volwassenes te wees.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel