Inleiding
Is tegnologie jou baas of jou slaaf? Baie mense dink dat hulle beheer het oor hulle toestelle en nie dat hulle toestelle hulle beheer nie. Maar tegnologie kan ’n subtiele uitwerking op mense hê sonder dat hulle dit besef – selfs op maniere wat hulle nie wil hê nie.