Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ssb lied 35
  • Die uitnemender weg van die liefde

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Die uitnemender weg van die liefde
  • Sing lofliedere voor Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Wees lankmoedig
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • “God is liefde”
    Sing vir Jehovah
  • “God is liefde”
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Kweek liefde aan wat nooit faal nie
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2009
Sien nog
Sing lofliedere voor Jehovah
Ssb lied 35

Lied 35

Die uitnemender weg van die liefde

(1 Korinthiërs 13)

1. God is liefde,daarom sêhy:

Loop op diéverhewe weg.

Laat ons God en naaste liefhê,

Dit spoor aan tot goed en reg.

Al het ons geloof en kennis,

Profesie en wondertaal,

Maar die liefde self ontbreek nog,

Word ons net ’n luid’simbaal.

2. Ons kan yw’rig wees in velddiens,

Met vervolging ons versoen;

Maar wat baat dit as ons dit nie

Om die regte rede doen?

Liefde is lankmoedig,vriend’lik,

Sal steeds jaloesie vermy.

Praat nie groot en is nie nydig,

Taktvol sal dit altyd bly.

3. Liefde koester nie ’n wrok nie,

Oor geen onreg is dit bly.

Tog verdra dit alle dinge

Wyl dit vir die waarheid stry.

Nou bly hoop,geloof en liefde

In ons diens aan God so trou.

Maar die grootste is die liefde.

Laat ons immer daarmee bou.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel