Lied 97
Jehovah se eienskappe
1. Jehovah God,wat wondersverrig,
Die bron van lewe,krag en lig,
Die skepping spreek van u groot mag,
Nog meer sal Armageddonslag.
2. U skepping kondig u wysheid aan;
Dit spreekvan werke goed gedaan.
Maar as ons u Woord bestudeer,
Sien ons u wysheid des te meer.
3. Op reg en waarheid rus ugroot troon,
U sal geregtigheid betoon.
Mag ons nooit ongehoorsaam wees,
Maar altyd wandel in u vrees.
4. Op u groot liefde roem ons veral,
Dit bring ons gawes sonder tal.
U eienskappe en groot naam
Verkondig ons nou almal saam.