Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ssb lied 124
  • Selfbeheersing—’n vrug van die gees

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Selfbeheersing—’n vrug van die gees
  • Sing lofliedere voor Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Kweek die vrug van selfbeheersing aan
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1991
  • Selfbeheersing—Waarom so belangrik?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1991
  • Voeg by julle kennis selfbeheersing
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2003
  • Beoefen selfbeheersing en verwerf die prys!
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2003
Sien nog
Sing lofliedere voor Jehovah
Ssb lied 124

Lied 124

Selfbeheersing—’n vrug van die gees

(Galasiërs 5:22)

1. Bewaar jou siel voortdurend goed;

Spreek waarheid en doen reg.

Streng selfbeheersing is ’n moet;

Bly so op God se weg.

2. Die liefde streef ons daagliks na,

Ook wysheid,rein en skoon.

Ons volg die voorbeeld na van Jah,

Wat selfbeheersing toon.

3. Die liggaam moet ons diensbaar hou,

Voor lus moet ons nie swig.

Om ander en onsself te red

Toon ons pal hierdie vrug.

4. Bedaard moet ons wees wyl ons ly,

Of toetse ondergaan.

Onwrikbaar aan ons God se sy

Hang ons sy Koning aan.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel