Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ssb lied 163
  • Die vrug van die gees

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Die vrug van die gees
  • Sing lofliedere voor Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Wees lankmoedig
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • Vrae van lesers
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2020
  • Sal jy ‘aanhou om deur gees te wandel’?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2007
  • Laat jy toe dat God se gees jou lei?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2011
Sien nog
Sing lofliedere voor Jehovah
Ssb lied 163

Lied 163

Die vrug van die gees

(Galasiërs 5:22, 23)

1. Die vrug van Gods gees moet ons aan- kweek,

En ons moet ons daardeur laat lei.

So sal ons God eer en verheerlik

En lewe in sy orde kry.

Bewys dus aan ieder en elkeen

Die liefde wat God ons betoon.

En wees ook gedurig blymoedig

Daar blyd skap die liefde bekroon.

2. Is vrede van God ons besitting,

Gaan voorspoed met eenheid gepaard.

Lank- moe dig heid maak ons geduldig

Met mense van allerlei aard.

En vrien- d’likheid is so belangrik,

Want vooroordeel sal daarvoor swig.

En goedheid beweeg ons tot dade;

Dit maak ons bewus van ons plig.

3. Ge loof is die vrug wat ons moed gee,

Dit sterk ons in ons lewensdoel.

Sag moe dig heid werk steeds kalmerend,

Stil woede en kwade gevoel.

Ook streng self be heer sing is nodig

As ons God se guns wil geniet.

Met hierdie vrug kry ons sy seën.

Geen wet kan die deugde verbied.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel