Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ssb lied 212
  • Ons dank u, Jehovah

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Ons dank u, Jehovah
  • Sing lofliedere voor Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Ons dank u, Jehovah
    Sing vir Jehovah
  • Ons dank u, Jehovah
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Die gebed van God se kneg
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Onthou jy om dankie te sê?
    Leer by die Groot Onderwyser
Sien nog
Sing lofliedere voor Jehovah
Ssb lied 212

Lied 212

Ons dank u, Jehovah

(1 Thessalonicense 5:18)

1. Ons dank u,Jehovah,vir u kosbaar’lig

Wat ons op die weg van die waarheid rig.

Ons dank u,Jehovah,vir sang en gebed,

So vra ons u hulp en loof ons u wet.

2. Ons dank u,Jehovah,vir u troue Seun,

Wat nou aan u knegte groot hulp verleen.

Ons dank u vir leiding om u wil te doen,

Want so raak ons weer eens met u versoen.

3. Ons dank u,Jehovah,vir broers,rein en trou.

Hul vriendskap en liefde wil ons behou.

Ons dank u,o God,vir u heilige gees—

Dit stel ons in staat om getrou te wees.

4. Ons dank u,o God,vir die eer om te preek,

En so van u naam en u wil te spreek.

Ons dank u,Jehovah,vir u Koninkryk

Wat boosheid en siekte en dood laat wyk.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel