Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ssb lied 218
  • Met Christus in die Paradys

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Met Christus in die Paradys
  • Sing lofliedere voor Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • God se belofte van die Paradys
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • God se belofte van die Paradys
    Sing vir Jehovah
  • “Sien julle in die Paradys!”
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) — 2018
  • Beloof die Bybel ’n aardse paradys?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1984
Sien nog
Sing lofliedere voor Jehovah
Ssb lied 218

Lied 218

Met Christus in die Paradys

(Lukas 23:43, NW)

1. ‘Jy sal die Paradys beërf’,

SêChristus aan ’n man wat sterf.

En hierdie woorde aan ’n dief

Toon God het mense lief,

En dat die dood hom grief.

Dit toon dat dooies sal verrys;

Ja,so sal God sy krag bewys.

Die waarheid kan ons onder skei.

Ons moet die kwaadvermy

As ons Godsguns wil kry.

2. Die ‘groot skaar’wat hul Heiland prys,

Verlang na daardie Pa radys.

Hul lewe nou nie meer in vrees.

Hul moet die Bybel lees

En God gehoor-saam wees.

Bid God om “lig”wat ons laat sien,

Dat ons hom lewens-lank kan dien

En hom vir ewig kan ver-eer,

Getrou,bestendig,teer,

Daar ons sy hulpwaar deer.

3. Die “ander ska pe”kry die prys

Met Christus in die Pa radys.

Want hul verstaan nou God se wil

En sien die groot ge-skil

Wat God se Woord onthul.

Die goeie nuus moet hulle bring

Dat menseharte weer kan sing.

Ja,diéwat preek,is waarlik wys.

Hul doen wat God vereis

En erf die Paradys.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel