Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ssb lied 224
  • “Neem my juk op julle”

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • “Neem my juk op julle”
  • Sing lofliedere voor Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • “My juk is sag en my vrag is lig”
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1995
  • Matteus 11:28-30 – “Kom na My toe, . . . en Ek sal julle rus gee”
    Verduidelikings van Bybelverse
  • Jesus het verkwikking gebied
    Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
  • Verligting van spanning—Praktiese hulp
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2001
Sien nog
Sing lofliedere voor Jehovah
Ssb lied 224

Lied 224

“Neem my juk op julle”

(Mattheüs 11:28-30)

1. Die wat daagliks hard moet stry,

En wat weens verdrukking ly,

Jesus roep jul na sy sy:

‘Vir verligting kom na my.’

2. ‘Ek is teer en sag van gees,

En ek ken die swakke vlees.

Leer van my en moenie vrees,

Ek sal altyd met jul wees.’

3. ‘My las is ’n ligte vrag,

En my juk is waarlik sag.

Ek gee daagliks moed en krag

Aan al die wat reg betrag.’

4. Bly aan Jesus Christus trou,

Dan sal jy jou krag behou.

Neem gerus sy juk op jou,

En bly so aan God getrou.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel