Afdeling 7
’n Volk as sy eiendom, ywerig in goeie werke
Waarom glo Jehovah se Getuies dat God hulle lei? Wat identifiseer hulle as ware dissipels van Jesus Christus? Op watter ander groot gebeurtenis wag hulle gretig, aangesien hulle verkondig dat God se Koninkryk reeds vanuit die hemele regeer? Hierdie laaste deel (Hoofstukke 31 tot 33) beantwoord hierdie vrae.
[Volbladillustrasie op bladsy 702]