Deel 3
Vriendskappe
Hoe belangrik is dit vir jou om vriende te hê?
□ Onbelangrik
□ Redelik belangrik
□ Baie belangrik
Is dit vir jou maklik om vriende te maak?
□ Ja
□ Nee
Het jy ’n beste vriend(in)?
□ Ja
□ Nee
Wat is die belangrikste eienskap wat jy van ’n vriend(in) sal verwag? ․․․․․
Die Bybel sê: “’n Ware metgesel het te alle tye lief en is ’n broer wat gebore word vir die tyd wanneer daar benoudheid is” (Spreuke 17:17). Dis die soort vriend wat jy nodig het! Maar dit kan moeilik wees om vriende te maak, en dit kan selfs moeiliker wees om vriende te behou. Hoe kan jy die beste soort vriende maak en behou? Kyk na die raad in Hoofstukke 9-12.
[Volbladillustrasie op bladsy 84, 85]