Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • sn lied 9
  • Loof Jehovah, ons God!

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Loof Jehovah, ons God!
  • Sing vir Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Loof Jehovah, ons God!
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Loof God se Eersgeborene!
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Bring moedig lof aan Jehovah!
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • Jehovah verdien ewige lof
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1990
Sien nog
Sing vir Jehovah
sn lied 9

Lied 9

Loof Jehovah, ons God!

Gedrukte weergawe

(Psalm 145:12)

1. Loof ons God! Loof Jehovah God!

Maak sy naam bekend, oraloor!

Maak alarm! Want sy dag is hier,

elke mens moet van sy oordeel hoor.

Ons God het besluit die tyd is nou hier

dat sy Seun oor die mens regeer.

Vertel dit vir almal, bring hul die nuus

dat die Koninkryk triomfeer.

(REFREIN)

Loof ons God! Loof Jehovah God!

Maak sy grootsheid wêreldwyd bekend!

2. Loof ons God! Sing uit volle bors!

Sing ’n vreugdelied, loof sy naam!

Uit ons hart, uit ’n dankbaar hart, sing ons trots

met blydskap van sy faam.

Ons Vader en al sy dade is groot,

maar hy’s ned’rig en altyd goed.

Hy toon barmhartigheid en ons weet

dat hy ons altyd sal behoed.

(REFREIN)

Loof ons God! Loof Jehovah God!

Maak sy grootsheid wêreldwyd bekend!

(Sien ook Ps. 89:27; 105:1; Jer. 33:11.)

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel