Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • sn lied 27
  • Kies kant vir Jehovah!

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Kies kant vir Jehovah!
  • Sing vir Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Kies kant vir Jehovah!
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Kies kant vir Jehovah!
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • Ek leef om u te dien!
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Uiteindelik, die ewige lewe!
    Sing lofliedere voor Jehovah
Sien nog
Sing vir Jehovah
sn lied 27

Lied 27

Kies kant vir Jehovah!

Gedrukte weergawe

(Eksodus 32:26)

1. Eens het ons hart in verwarring verkeer,

want godsdiensleuens het ons denke beheer;

Groot was ons vreugde toe ons egter leer

dat God se Koninkryk heers.

(REFREIN)

Kies kant vir Jehovah;

dien hom met genot.

Hy’s altyd betroubaar;

hou net sy gebod.

Dra dié blye tyding

aan iedereen uit:

God heers deur sy Christus

tot in ewigheid.

2. Nou is ons hart aan ons God toegewy,

saadjies van waarheid wil ons bly versprei.

Saam met ons broers wil ons sy hart verbly

deur van sy naam te getuig.

(REFREIN)

Kies kant vir Jehovah;

dien hom met genot.

Hy’s altyd betroubaar;

hou net sy gebod.

Dra dié blye tyding

aan iedereen uit:

God heers deur sy Christus

tot in ewigheid.

3. Ons is nie bang vir die Duiwel se mag,

want ons vertrou op Jehovah se krag.

Al is ons min, sal ons steeds op God wag;

hy sal sy volk nooit verlaat.

(REFREIN)

Kies kant vir Jehovah;

dien hom met genot.

Hy’s altyd betroubaar;

hou net sy gebod.

Dra dié blye tyding

aan iedereen uit:

God heers deur sy Christus

tot in ewigheid.

(Sien ook Ps. 94:14; Spr. 3:5, 6; Heb. 13:5.)

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel