Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • sn lied 37
  • Die Skrif—Deur God geïnspireer

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Die Skrif—Deur God geïnspireer
  • Sing vir Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Die Skrif—geïnspireer en nuttig
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • Die Skrif — Deur God geïnspireer
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Die geïnspireerde Skrif bring ewige voordele
    “Die hele Skrif is deur God geïnspireer en is nuttig”
  • Help jouself en ander deur God se Woord te gebruik
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2013
Sien nog
Sing vir Jehovah
sn lied 37

Lied 37

Die Skrif—Deur God geïnspireer

Gedrukte weergawe

(2 Timoteus 3:16, 17)

1. Gods Woord is ’n helder lig,

op ons pad sal dit ons rig.

Bly ons altyd getrou daarby,

dan maak die waarheid ons wel vry.

2. Deur die Skrif, geïnspireer,

kan ons Gods vereistes leer.

Help ons om dinge reg te stel

en op te tree na Gods bevel.

3. Deur die Skrif het ons geleer

om Gods liefde te waardeer.

Lees dit daagliks; dit maak ons wys

en lei ons na die lewensprys.

(Sien ook Ps. 119:105; Spr. 4:13.)

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel