Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • sn lied 46
  • Jehovah regeer!

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Jehovah regeer!
  • Sing vir Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Jehovah is ons Koning!
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • “Jehovah self het koning geword!”
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • Die Koninkryk regeer — Laat dit kom!
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Die Koninkryk regeer—Laat dit kom!
    Sing vir Jehovah—Nuwe liedere
Sien nog
Sing vir Jehovah
sn lied 46

Lied 46

Jehovah regeer!

Gedrukte weergawe

(Psalm 97:1)

1. O, juig en loof ons God, Jehovah,

want die hemel verkondig sy heerlikheid.

Laat ons almal tesaam sing tot eer van sy naam;

Ja, oordink sy wonderlike werk.

(REFREIN)

Laat die hemele juig, laat die aard’ hom verbly,

want dis God wat nou oor ons regeer!

Laat die hemele juig, laat die aard’ hom verbly,

want dis God wat nou oor ons regeer!

2. Vertel sy glorie aan die nasies;

van sy groot reddingsdade laat ons getuig.

Want Jehovah regeer, hy verdien al die eer.

Daarom buig ons voor sy grote troon.

(REFREIN)

Laat die hemele juig, laat die aard’ hom verbly,

want dis God wat nou oor ons regeer!

Laat die hemele juig, laat die aard’ hom verbly,

want dis God wat nou oor ons regeer!

3. Sy heerskappy is nou bevestig.

Hy het Jesus, sy Seun, op die troon geplaas.

Valse gode is stom, het geen waarde voor hom,

Want die eer behoort aan God alleen.

(REFREIN)

Laat die hemele juig, laat die aard’ hom verbly,

want dis God wat nou oor ons regeer!

Laat die hemele juig, laat die aard’ hom verbly,

want dis God wat nou oor ons regeer!

(Sien ook 1 Kron. 16:9; Ps 68:20; 97:6, 7.)

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel