Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • sn lied 58
  • My toewydingsgebed

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • My toewydingsgebed
  • Sing vir Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • My toewydingsgebed
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Die nuwe lied
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • Die nuwe lied
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Die nuwe lied
    Sing vir Jehovah
Sien nog
Sing vir Jehovah
sn lied 58

Lied 58

My toewydingsgebed

Gedrukte weergawe

(Matteus 22:37)

1. Neem my hart, dis toegewy;

mag dit in u waarheid bly.

Neem my denke, laat my sien

hoe ek u getrou kan dien.

2. Neem my hande, voete, Heer,

en gebruik dit tot u eer.

Neem my stem en laat dit sing;

mag dit lof aan u bly bring.

3. Neem my lewe; smee dit na

alles wat u van my vra.

Neem my, Heer, want ek wil graag

altyd doen wat u behaag.

(Sien ook Ps. 40:8; Joh. 8:29; 2 Kor. 10:5)

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel