Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • ll deel 4 bl. 10-11
  • Wat het gebeur toe hulle na Satan geluister het?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Wat het gebeur toe hulle na Satan geluister het?
  • Luister na God en lewe vir ewig
  • Soortgelyke materiaal
  • Hoe was die lewe in die Paradys?
    Luister na God en lewe vir ewig
  • Deel 4
    Luister na God
  • Waar is die dooies?
    Wat leer die Bybel werklik?
  • Hoekom word ons oud en sterf ons?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Publieke uitgawe) – 2019
Sien nog
Luister na God en lewe vir ewig
ll deel 4 bl. 10-11

DEEL 4

Wat het gebeur toe hulle na Satan geluister het?

Adam en Eva het nie na God geluister nie, en daarom het hulle doodgegaan. Genesis 3:6, 23

Eva eet die verbode vrug en gee daarvan vir Adam

Eva het na die slang geluister en van die vrug geëet. Daarna het sy vir Adam daarvan gegee, en hy het dit geëet.

Adam en Eva verlaat die Paradys

Wat hulle gedoen het, was verkeerd. Dit was ’n sonde. God het hulle gedwing om die Paradys te verlaat.

Adam en Eva word oud en gaan dood

Die lewe was swaar vir hulle en hulle kinders. Hulle het oud geword en doodgegaan. Hulle het nie hemel of hel toe gegaan nie. Hulle het net ophou bestaan.

Die dooies is soos stof, hulle lewe nie. Genesis 3:19

Mense van verskillende kulture uit verskillende tye

Ons gaan dood omdat ons almal van Adam en Eva afkom. Die dooies kan nie sien of hoor of enigiets doen nie. – Prediker 9:5, 10.

’n Meisie gaan dood en haar familie is hartseer daaroor

Jehovah wou nie hê dat mense moes doodgaan nie. Binnekort sal hy die dooies weer lewendig maak. As hulle na hom luister, sal hulle vir ewig lewe.

  • Hoekom sterf ons? – Romeine 5:12.

  • Mense sal nie meer doodgaan nie. – 1 Korintiërs 15:26.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel