Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • ll deel 10 bl. 22-23
  • Watter seëninge sal mense kry wat na God luister?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Watter seëninge sal mense kry wat na God luister?
  • Luister na God en lewe vir ewig
  • Soortgelyke materiaal
  • Deel 10
    Luister na God
  • “Kyk! Ek maak alles nuut”
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2013
  • God se vriende sal in die Paradys lewe
    Jy kán God se vriend wees!
  • Wat is God se voorneme met die aarde?
    Wat vereis God van ons?
Sien nog
Luister na God en lewe vir ewig
ll deel 10 bl. 22-23

DEEL 10

Watter seëninge sal mense kry wat na God luister?

Die meeste van die dooies sal op die aarde lewend gemaak word. Handelinge 24:15

In die paradys sal ons mense terugverwelkom wat ’n opstanding sal kry

As jy na Jehovah luister, sal jy baie seëninge in die toekoms kry! Jy sal heeltemal gesond wees. Niemand sal siek of swak wees nie. Daar sal geen slegte mense wees nie, en jy sal almal kan vertrou.

Daar sal geen pyn, hartseer of trane wees nie. Niemand sal oud word en doodgaan nie.

Jou vriende en familie sal by jou wees. Die lewe in die Paradys sal baie lekker wees.

Niemand sal bang wees nie. Mense sal regtig gelukkig wees.

God se Koninkryk sal alle pyn en swaarkry laat ophou. Openbaring 21:3, 4

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel