Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • snnw lied 153
  • Hoe laat dit jou voel?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Hoe laat dit jou voel?
  • Sing vir Jehovah—Nuwe liedere
  • Soortgelyke materiaal
  • Hoe laat dit jou voel?
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • ’n Lied tot eer van die Allerhoogste
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • God se liefdevolle versoek: “Wees wys, my seun”
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • ‘Maak seker van die belangriker dinge’
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
Sien nog
Sing vir Jehovah—Nuwe liedere
snnw lied 153

Lied 153

Hoe laat dit jou voel?

Gedrukte weergawe

(Hebreërs 13:15)

  1. Hoe voel jy wanneer jy

    in die veld bedrywig bly,

    As jy goeie nuus uitdra,

    want dis wat God jou vra?

    Ja, jy doen net jou bes,

    en ons God doen dan die res,

    Want die Een wat harte lees,

    ken dié wat hom sal vrees.

    (REFREIN)

    Dit maak ons bly, dit laat ons juig

    om van Jehovah te getuig.

    Ons wil ons tyd aan sy diens wy

    en goeie nuus versprei.

  2. Hoe voel jy wanneer jy

    nog opregte mense kry,

    As jou boodskap hul hart raak

    en hul verand’rings maak?

    Dalk wil party niks weet,

    maar ons sal net aanhou preek,

    Want ons dra trots God se naam,

    sal ons nooit daarvoor skaam.

    (REFREIN)

    Dit maak ons bly, dit laat ons juig

    om van Jehovah te getuig.

    Ons wil ons tyd aan sy diens wy

    en goeie nuus versprei.

  3. Hoe voel jy wanneer jy

    weet dat God jou steun en lei,

    ’n Bediening aan jou gee

    en jou vertrou daarmee?

    Trots doen ons God se werk,

    ons bly moedig en bly sterk,

    Want die stelsel gaan verby,

    ons moet Sy skape kry.

    (REFREIN)

    Dit maak ons bly, dit laat ons juig

    om van Jehovah te getuig.

    Ons wil ons tyd aan sy diens wy

    en goeie nuus versprei.

(Sien ook Hand. 13:48; 1 Tess. 2:4; 1 Tim. 1:11.)

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel