Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • lfb bl. 72-73
  • Inleiding tot Deel 6

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inleiding tot Deel 6
  • Lesse wat jy kan leer uit die Bybel
  • Soortgelyke materiaal
  • Van die verlossing uit Egipte tot Israel se eerste koning
    My boek met Bybelverhale
  • Getrouheid bring God se goedkeuring mee
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe)—2016
  • Die Israeliete gaan die Beloofde Land binne
    Die Bybel—Wat is die boodskap daarin?
  • Jefta kom sy gelofte aan Jehovah na
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2007
Sien nog
Lesse wat jy kan leer uit die Bybel
lfb bl. 72-73
Simson dra die stadshek van Gasa

Inleiding tot Deel 6

Toe die Israeliete uiteindelik die Beloofde Land bereik, het die tabernakel die middelpunt van ware aanbidding daar geword. Priesters het die Wet aan die nasie geleer, en rigters het hulle gelei. Hierdie deel toon dat ’n persoon se besluite en dade ’n groot uitwerking op ander kan hê. Elke Israeliet het ’n verantwoordelikheid teenoor Jehovah en sy medemens gehad. Verduidelik watter invloed Debora, Naomi, Josua, Hanna, Jefta se dogter en Samuel op hulle gemeenskappe gehad het. Beklemtoon dat selfs party nie-Israeliete, soos Ragab, Rut, Jael en die Gibeoniete, gekies het om by die Israeliete aan te sluit omdat hulle geweet het dat God met hulle is.

BELANGRIKE LESSE

  • Jehovah het die rigters gebruik om sy volk op wonderdadige wyse te red

  • Getroue persone, jonk en oud, is beloon omdat hulle heeltemal op Jehovah vertrou het

  • God is nie partydig nie; hy aanvaar mense uit alle nasies en agtergronde wat hom liefhet en doen wat reg is

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel