Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • sjj lied 11
  • Die skepping loof God

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Die skepping loof God
  • ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Die hemele maak God se heerlikheid bekend
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Die hemele maak God se glorie bekend
    Sing vir Jehovah
  • My toewydingsgebed
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Leer meer oor Jehovah deur sy skepping
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2023
Sien nog
‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
sjj lied 11

LIED 11

Die skepping loof God

Gedrukte weergawe

(Psalm 19)

  1. 1. Jehovah God, u werke toon u mag.

    Die hemelruim vertel ons van u krag.

    Die skepping loof u sonder stem of spraak,

    so word u heerlikheid bekendgemaak.

    Die skepping loof u sonder stem of spraak,

    so word u heerlikheid bekendgemaak.

  2. 2. As ons u vrees, dan is ons waarlik wys.

    En ons sal doen wat u van ons vereis.

    U wet gee lig aan jonk sowel as oud;

    dit is volmaak en kosbaarder as goud.

    U wet gee lig aan jonk sowel as oud;

    dit is volmaak en kosbaarder as goud.

  3. 3. U is ons God, dit maak ons geest’lik ryk.

    Ons volg u Woord, dit maak ons pad gelyk.

    Die grootste voorreg wat daar ooit kan wees,

    is om u naam te eer en u te vrees.

    Die grootste voorreg wat daar ooit kan wees,

    is om u naam te eer en u te vrees.

(Sien ook Ps. 12:6; 89:7; 144:3; Rom. 1:20.)

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel