Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • sjj lied 51
  • Ons is aan God toegewy!

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Ons is aan God toegewy!
  • ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Ons is aan God toegewy!
    Sing vir Jehovah
  • Aan God is ons toegewy!
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • Uiteindelik, die ewige lewe!
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • Kies kant vir Jehovah!
    Sing lofliedere voor Jehovah
Sien nog
‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
sjj lied 51

LIED 51

Ons is aan God toegewy!

Gedrukte weergawe

(Matteus 16:24)

  1. 1. Jehovah het ons getrek na Christus, ons Heer;

    ons volg hom en word deur hom geleer.

    Van Jehovah God se troon

    skyn die waarheidslig so skoon.

    Dit laat ons geloof betoon,

    ons het onsself dus verloën.

    (REFREIN)

    Ons het vas besluit: Ons is aan God toegewy.

    In hom en sy Seun sal ons ons verbly.

  2. 2. Ons kom voor ons God, Jehovah, buig voor hom neer;

    vir ewig sal ons hom dien en eer.

    Ons sal al ons lewensdae

    God se naam met trots bly dra,

    alles doen wat God ons vra.

    Ons kom ons toewyding na.

    (REFREIN)

    Ons het vas besluit: Ons is aan God toegewy.

    In hom en sy Seun sal ons ons verbly.

(Sien ook Ps. 43:3; 107:22; Joh. 6:44.)

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel