Moenie ophou om die wet van Christus te vervul nie!
OGGEND
9:40 Musiek
9:50 Lied 17 en gebed
10:00 Wat is die wet van Christus?
10:15 Vervul die wet van Christus selfs wanneer ander mense jou nie sien nie
10:30 Vervul die wet van Christus in die veldbediening
10:55 Lied 70 en aankondigings
11:05 Die wet van Christus—Waarom is dit beter?
11:35 Toewyding en doop
12:05 Lied 51
MIDDAG
1:20 Musiek
1:30 Lied 76
1:35 Ondervindinge
1:45 Opsomming van Die Wagtoring
2:15 Vervul die wet van Christus in die gesin
2:30 Vervul die wet van Christus by die skool
2:45 Lied 35 en aankondigings
2:55 Julle moet mekaar liefhê, net soos Jesus julle liefgehad het
3:55 Lied 13 en gebed