Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • CO-pgm21 bl. 8
  • Inligting vir byeenkomsgangers

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inligting vir byeenkomsgangers
  • Streekbyeenkomsprogram vir 2021
  • Soortgelyke materiaal
  • Inligting vir byeenkomsgangers
    Streekbyeenkomsprogram vir 2022
  • Inligting vir byeenkomsgangers
    Streekbyeenkomsprogram vir 2020
  • Inligting vir byeenkomsgangers
    Streekbyeenkomsprogram vir 2023
  • Inligting vir byeenkomsgangers
    Streekbyeenkomsprogram vir 2024
Sien nog
Streekbyeenkomsprogram vir 2021
CO-pgm21 bl. 8

Inligting vir byeenkomsgangers

DOOP Julle ouermanne het gepaste reëlings getref in ooreenstemming met plaaslike omstandighede sodat doopkandidate Saterdag ná die oggendsessie gedoop kan word.

DONASIES Hierdie byeenkoms word in meer as 400 tale vertaal. Jou vrywillige bydraes help om die wêreldwye werk te ondersteun. Jy kan aanlyn ’n bydrae maak deur te gaan na donate.jw.org. Alle donasies word baie waardeer. Die Bestuursliggaam wil jou bedank vir jou vrygewigheid en omdat jy help om Koninkryksbelange te ondersteun.

Twee susters in Indië staan by ’n lektuurtrollie en preek vir ’n man op die straat.

SKOOL VIR KONINKRYKSPREDIKERS Pioniers tussen die ouderdom van 23 en 65 wat meer in hulle bediening wil doen, word genooi om hulle gemeente se sekretaris te kontak en die aansoekvorm aanlyn in te vul om die Skool vir Koninkrykspredikers by te woon.

Gereël deur die Bestuursliggaam van Jehovah se Getuies

© 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel