Maak Jehovah se hart bly!
OGGEND
9:30 Musiek
9:40 Lied 29 en gebed
9:50 Maak Jehovah se hart bly!
10:05 Simposium: Hoe ons vier van Jehovah se eienskappe kan navolg
• Geregtigheid
• Die gebruik van krag
• Wysheid
• Liefde
11:05 Lied 81 en aankondigings
11:15 Gee eer aan God deur ‘baie vrugte te dra’
11:30 Toewyding en doop
12:00 Lied 49
MIDDAG
1:10 Musiek
1:20 Lied 28 en gebed
1:30 Openbare Bybeltoespraak: Jy kan God se hart bly maak! – Hoe?
2:00 Opsomming van Die Wagtoring
2:30 Lied 35 en aankondigings
2:40 Simposium: Doen wat Jehovah bly maak in . . .
• Jou persoonlike lewe
• Julle gesin
• Julle gemeente
• Julle gemeenskap
3:40 “Die vreugde van Jehovah is julle krag”
4:15 Lied 110 en gebed