Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • syr24 bl. 2
  • Groottotale vir 2024

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Groottotale vir 2024
  • Wêreldrapport van Jehovah se Getuies vir die 2024-diensjaar
  • Soortgelyke materiaal
  • Groottotale vir 2023
    Wêreldrapport van Jehovah se Getuies vir die 2023 - diensjaar
  • Hoeveel Jehovah se Getuies is daar regoor die wêreld?
    Algemene vrae oor Jehovah se Getuies
  • Groottotale vir 2018
    Wêreldrapport van Jehovah se Getuies vir die 2018 - diensjaar
  • Groottotale vir 2021
    Wêreldrapport van Jehovah se Getuies vir die 2021 - diensjaar
Sien nog
Wêreldrapport van Jehovah se Getuies vir die 2024-diensjaar
syr24 bl. 2

Groottotale vir 2024

  • Takkantore van Jehovah se Getuies: 84

  • Aantal lande wat rapporteer: 240

  • Aantal gemeentes: 118 767

  • Wêreldwye Gedenkmaalbywoning: 21 119 442

  • Gedenkmaalgebruikers regoor die wêreld: 23 212

  • Verkondigerhoogtepunta: 9 043 460

  • Gemiddelde aantal verkondigers per maand: 8 828 124

  • Persentasie vermeerdering vanaf 2023: 2.4

  • Aantal gedoopb: 296 267

  • Gemiddelde aantal pioniersc per maand: 1 679 026

  • Gemiddelde aantal hulppioniers per maand: 867 502

  • Gemiddelde aantal Bybelstudiesd per maand: 7 480 146

Die 2024-diensjaar het op 1 September 2023 begin en op 31 Augustus 2024 geëindig.

a ’n Verkondiger verwys na ’n persoon wat aktief besig is om die goeie nuus van God se Koninkryk te verkondig (Matteus 24:14). Om uit te vind hoe hierdie getal bereken word, kyk na die artikel “Hoeveel Jehovah se Getuies is daar regoor die wêreld?”

b Vir meer inligting oor wat om te doen om as een van Jehovah se Getuies gedoop te word, kyk na die artikel “Hoe word ek een van Jehovah se Getuies?”

c ’n Pionier is ’n voorbeeldige gedoopte Getuie wat vrywillig ’n spesifieke hoeveelheid ure elke maand daaraan spandeer om die goeie nuus te verkondig.

d Vir meer inligting kyk na die artikel “Wat behels ’n Bybelstudie wat Jehovah se Getuies aanbied?”

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel