Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w84 2/15 bl. 31
  • “Mag ek ’n oomblik met jou praat?”

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • “Mag ek ’n oomblik met jou praat?”
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1984
  • Soortgelyke materiaal
  • Doen alles ter wille van die goeie nuus
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1989
  • ‘Staan die swakkes by’
    Sing vir Jehovah
  • Belangstelling in die ander persoon getoon
    Vind baat by opleiding in die Teokratiese Bedieningskool
  • ‘Julle moet die swakkes help’
    Sing lofliedere voor Jehovah
Sien nog
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1984
w84 2/15 bl. 31

“Mag ek ’n oomblik met jou praat?”

So ’n vraag beteken dikwels ’n onderbreking. Hoe opreg is jou gawe, al is jy bereid om ’n oomblik van jou kosbare tyd af te staan om na iemand te luister of hom te help? Gee jy nie net van jou tyd nie, maar van jouself?

Die woorde van ’n stout seun oor ’n onderwyser wat hom omgehaal het, lig die punt goed toe. “Daar is dosyne kinders wat hom wil sien”, het die seun gesê, “maar wanneer jy by hom is, voel dit vir jou asof jy die enigste een in die hele wêreld is vir wie hy omgee.”

Dit is die sleutel om mense te bereik—die bereidwilligheid om jouself ten volle te bestee. Die apostel Paulus het sulke gewilligheid getoon in sy pogings om ander te help toe hy gesê het: “Vir die Jode het ek soos ’n Jood geword om die Jode te win; vir die wat onder die wet is, soos een wat onder die wet is . . . Vir die wat sonder die wet is, soos een sonder wet . . . vir die swakkes het ek soos ’n swakke geword . . . vir almal het ek alles geword om in alle geval sommige te red.”—1 Korinthiërs 9:20-22.

Dink jy aan die kwaliteit sowel as die kwantiteit wanneer jy tyd afstaan om iemand te help?

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel