Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w85 8/1 bl. 30
  • Jaarvergadering—5 Oktober 1985

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Jaarvergadering—5 Oktober 1985
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1985
  • Soortgelyke materiaal
  • Jaarvergadering—5 Oktober 1985
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1985
  • Jaarvergadering—4 Oktober 1986
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1986
  • Jaarvergadering—4 Oktober 1986
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1986
  • Jaarvergadering—6 Oktober 1990
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1990
Sien nog
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1985
w85 8/1 bl. 30

Jaarvergadering​—5 Oktober 1985

DIE JAARVERGADERING van die lede van die Wagtoring- Bybel- en Traktaatgenootskap van Pennsilvanië sal op 5 Oktober 1985 by die Byeenkomssaal van Jehovah se Getuies, Flatbushlaan 973, Brooklyn, New York, gehou word. Daar sal eers, om 9:30 vm., ’n vergadering net vir die lede wees, gevolg deur die jaarvergadering om 10 vm. op Saterdag, 5 Oktober 1985.

Dit sal waardeer word as die lede van die Genootskap die kantoor van die Sekretaris in kennis stel van enige verandering in hulle posadres gedurende die afgelope jaar sodat die gewone kennisgewings en volmagte hulle kort na 15 Augustus kan bereik.

Die volmagte, wat saam met die kennisgewing van die jaarvergadering aan lede gestuur word, moet teruggestuur word sodat dit die kantoor van die Sekretaris van die Genootskap voor of op 1 September bereik. Soos elke lid weet, moet hy sy volmag onverwyld invul en terugstuur en aandui of hy self by die vergadering sal wees al dan nie. Hierdie inligting moet pertinent op elke volmag verskyn, aangesien dit gebruik sal word om vooraf te bepaal wie die vergadering sal bywoon.

Daar word verwag dat die hele sessie, met inbegrip van die formele sakevergadering en verslae, om 1 nm. of kort daarna afgehandel sal wees. Daar sal geen middagsessie wees nie. Omdat die sitplek in die saal beperk is, sal slegs kaartjiehouers toegelaat word. Daar sal geen reëling wees om die jaarvergadering deur telefoonverbinding na ander plekke oor te send nie.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel