Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w14 12/1 bl. 7
  • Daar is geen beter lewenswyse nie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Daar is geen beter lewenswyse nie
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2014
  • Soortgelyke materiaal
  • Voel jy na aan God?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2014
  • Hoekom moet jy aanhou?
    Goeie nuus wat van God kom!
  • Jy kan nader aan God kom
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Publieke uitgawe) – 2019
  • Hoe sterk is jou verhouding met Jehovah?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2015
Sien nog
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2014
w14 12/1 bl. 7
’n Man lees die Bybel

VOORBLADONDERWERP | JY KAN NA AAN GOD WEES

Daar is geen beter lewenswyse nie

Wat kan jy doen om na aan God te wees? Ons het ’n aantal stappe bespreek wat jy kan doen om ’n hegte verhouding met hom op te bou:

  1. Ken en gebruik God se naam, Jehovah.

  2. Kommunikeer gereeld met hom deur te bid en sy Woord, die Bybel, te bestudeer.

  3. Hou aan om te doen wat Jehovah behaag.

’n Man wat bid

Kom nader aan God deur sy naam te gebruik, tot hom te bid, sy Woord te bestudeer en te doen wat hom behaag

Sal jy in die lig hiervan sê dat jy doen wat nodig is om na aan God te wees? Is daar gebiede waarop jy dink jy kan verbeter? Dit verg natuurlik inspanning, maar dink aan die resultate.

“Om ’n hegte verhouding met God op te bou, is enige inspanning werd”, sê Jennifer, in die Verenigde State. “Hierdie verhouding bring baie seëninge mee: groter vertroue in God, ’n beter begrip van sy persoonlikheid, maar bowenal, meer liefde. Daar is geen beter lewenswyse nie!”

As jy ’n hegter verhouding met God wil geniet, sal Jehovah se Getuies jou met graagte help. Hulle kan reël om die Bybel gratis met jou te studeer. Jy is ook welkom om hulle Bybelvergaderinge by te woon by die plaaslike Koninkryksaal, waar jy kan assosieer met mense wat hulle verhouding met God koester.a As jy dit doen, sal jy ook voel soos die psalmis wat gesê het: “Wat my betref, dit is vir my goed om nader aan God te kom.”—Psalm 73:28.

a Om ’n Bybelstudie aan te vra of ’n Koninkryksaal naby jou te vind, praat gerus met die persoon wat hierdie tydskrif vir jou gegee het of besoek ons webwerf, www.pr2711.com/af, en kyk onder KONTAK ONS onderaan die bladsy.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel