Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • wp18 nr. 1 bl. 16
  • Wat dink jy?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Wat dink jy?
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Publieke uitgawe)—2018
  • Onderhofies
  • Soortgelyke materiaal
  • Kan die Bybel jou help om God se vriend te word?
  • God nooi jou om sy vriend te word
    Jy kán God se vriend wees!
  • Jy kan Jehovah se vriend wees
    Geniet die lewe vir ewig! – Bybellesse wat jou kan help
  • Wat sê die Bybel oor vriendskap?
    Antwoorde op Bybelvrae
  • Wat beteken dit om ’n goeie vriend te wees?
    Ontwaak!—2014
Sien nog
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Publieke uitgawe)—2018
wp18 nr. 1 bl. 16
’n Paartjie lees die Bybel terwyl hulle piekniek hou

Wat dink jy?

Kan die Bybel jou help om God se vriend te word?

PARTY MENSE GLO . . .

dat hulle nie God se vriend kan wees nie omdat hulle te veel verkeerde dinge doen of vol sonde is. Ander mense sê dat God nie vir ons omgee nie. Wat dink jy?

WAT DIE BYBEL SÊ

God se “intimiteit is met die regskapenes” (Spreuke 3:32). As ons aan God gehoorsaam is, kan ons sy vriende word.

WAT KAN ONS NOG UIT DIE BYBEL LEER?

  • God wil ons Vriend wees. — Jakobus 4:8.

  • As ons Vriend staan God reg om ons te help en te vergewe. — Psalm 86:5.

  • God se vriende is lief vir die dinge waarvoor hy lief is en haat die dinge wat hy haat. — Romeine 12:9.

Om meer te leer oor hoe jy op ’n manier kan lewe wat God se hart bly maak, kyk na hoofstuk 12 van hierdie boek, Wat leer die Bybel werklik?, uitgegee deur Jehovah se Getuies. Ook beskikbaar op www.pr2711.com/af

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel