Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • wp18 nr. 2 bl. 16
  • “Die sagmoediges sal die aarde besit”

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • “Die sagmoediges sal die aarde besit”
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Publieke uitgawe)—2018
  • Soortgelyke materiaal
  • Wat die waarheid vir jou kan doen
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Publieke uitgawe) – 2020
  • Jy kan nader aan God kom
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Publieke uitgawe) – 2019
  • Jy kan jou toekoms kies
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Publieke uitgawe) – 2021
  • Wat dink jy sal in die toekoms gebeur?
    Wat dink jy sal in die toekoms gebeur
Sien nog
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Publieke uitgawe)—2018
wp18 nr. 2 bl. 16
’n Gesin

“Die sagmoediges sal die aarde besit”

Die meeste van ons het al gesien hoe onregverdig die wêreld kan wees en hoe goeie, onskuldige mense deur slegte mense onderdruk word. Sal daar ooit ’n tyd wees wanneer daar nie meer onregverdigheid en goddeloosheid sal wees nie?

Psalm 37 in die Bybel gee die antwoord. Dit gee ook raad wat ons nou kan help. Kyk wat dit oor die volgende belangrike vrae sê.

  • Wat moet ons doen wanneer mense ons onderdruk? — Vers 1, 2.

  • Wat sal met goddelose mense gebeur? — Vers 10.

  • Wat hou die toekoms in vir mense wat doen wat reg is? — Vers 11, 29.

  • Wat moet ons nou doen? — Vers 34.

Die woorde van Psalm 37 wat van God af kom, wys duidelik dat daar ’n blink toekoms wag op diegene wat ‘op Jehovah hoop en sy weg hou’. Jehovah se Getuies sal bly wees om jou te help om die Bybel te studeer en jou te leer wat jy kan doen om daardie toekoms ’n werklikheid te maak vir jou en jou geliefdes.

Om meer te leer oor die veilige toekoms wat God belowe, begin ’n Bybelkursus met die brosjure Geniet die lewe vir ewig! wat uitgegee word deur Jehovah se Getuies. Dit is beskikbaar op www.pr2711.com/af

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel