Velddiensvergaderinge
30 NOVEMBER-6 DESEMBER
Wanneer die Bybelverhale-boek aangebied word
1. Waarom moet ons kenmerke uitlig wat in inleiding uiteengesit word?
2. Watter prente gaan jy gebruik?
7-13 DESEMBER
Watter geleenthede is daar om te getuig
1. terwyl ons na ’n streekbyeenkoms reis?
2. terwyl ons in ’n streekbyeenkomsstad is?
14-20 DESEMBER
Hoe sal jy belangstelling in Bybelverhale-boek wek by
1. ’n volwassene of ’n ouer?
2. kinders?
21-27 DESEMBER
Hoe sal jy reageer op
1. feesgroete?
2. “Ek is baie besig”?
3. “Weet jy nie watter dag dit vandag is nie?”
28 DESEMBER-3 JANUARIE
Tydskrifaanbiedings gedurende die vakansie
1. Watter artikel gaan jy uitlig?
2. Waarom moet twispunte vermy word?