Verandering in Wagtoring-studierooster
Met Die Wagtoring van 1 Maart 1988 sal die Wagtoring-studierooster wat op bladsy 2 van elke nommer verskyn, verander word sodat dit sal aandui dat weke op Maandag pleks van Sondag begin. Volgens hierdie reëling sal materiaal vir die week van 28 Maart op 3 April bespreek word deur gemeentes wat hulle Wagtoring-studie op ’n Sondag het.