Velddiensvergaderinge
31 OKTOBER-6 NOVEMBER
Hoe gaan jy
1. die New World Translation aanbied?
2. die Woord van God-boek aanbied?
3. reëlings tref om terug te gaan?
7-13 NOVEMBER
Getuig vir jongmense
1. Wat sal jy sê?
2. Wat kan jy aanbied?
3. Waarom moet jy respek vir ouers toon?
14-20 NOVEMBER
Wat beteken dit om
1. aanpasbaar te wees?
2. hoflik te wees?
3. vrymoedig, dog taktvol te wees?
21-27 NOVEMBER
Wat gaan jy vir iemand sê wat
1. voorheen gestudeer het?
2. gereeld lektuur neem?
3. meen dat ons ’n goeie werk doen?
28 NOVEMBER-4 DESEMBER
Hoe kan jy iemand antwoord wat sê:
1. “Ek het my kerk”?
2. “Ons het ons eie lektuur”?
3. “Ons laat nie smouse toe nie”?