Velddiensvergaderinge
6-12 AUGUSTUS
Hoe gaan jy die volgende brosjures aanbied?
1. Jy kan vir ewig op die aarde lewe!
2. Die regering wat die Paradys gaan bring.
3. “Laat u Naam geheilig word”—Watter naam?
13-19 AUGUSTUS
Hoe kan jy
1. ’n Bybelstudie op die eerste besoek begin? (rsAF bl. 14)
2. Die studiemateriaal spesifiek by die student aanpas?
20-26 AUGUSTUS
Gaan terug na belangstellendes
1. Wat wil ons met ’n herbesoek bereik?
2. Hoe berei jy voor vir ’n herbesoek?
3. Waarom moet jy ’n spesifieke gedagte hê om te bespreek?
27 AUGUSTUS–2 SEPTEMBER
Hoe sal jy
1. Informeel begin getuig?
2. Gesprekke begin deur brosjures te gebruik?
3. Die aandag vestig op die Skepping-boek?