Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 10/90 bl. 1
  • Velddiensvergaderinge

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Velddiensvergaderinge
  • Ons Koninkryksbediening—1990
  • Soortgelyke materiaal
  • Velddiensvergaderinge
    Ons Koninkryksbediening—1986
  • Velddiensvergaderinge
    Ons Koninkryksbediening—1989
  • Velddiensvergaderinge
    Ons Koninkryksbediening—1988
  • Velddiensvergaderinge
    Ons Koninkryksbediening—1987
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—1990
km 10/90 bl. 1

Velddiensvergaderinge

1-7 OKTOBER

Hersien ‘Onderwerp vir gesprekke’

1. Hoe gaan jy elke gedagte inlei?

2. Watter spesifieke gedagtes in die tydskrifte is jy voornemens om te gebruik?

8-14 OKTOBER

Wat kan gedoen word

1. Om vas te stel waarin die huisbewoner werklik belangstel?

2. As die persoon se belangstelling nie die aanbieding van ’n intekening regverdig nie?

15-21 OKTOBER

Aanbieding van tydskrifte

1. Hoe berei jy die huisbewoner op ’n herbesoek voor?

2. Waarom het huisbewoners ons tydskrifte nodig?

22-28 OKTOBER

Hoe kan ons positief bly oor

1. Die aanbieding van intekeninge?

2. Gebied wat gereeld of selde gedek word?

3. Godsdiensonverskilligheid?

29 OKTOBER–4 NOVEMBER

Hoe sal jy

1. Die belangstelling verder voer waar jy tydskrifte gelaat het?

2. ’n tydskrifroete begin?

3. Belangstelling in die Jongmense vra-boek wek?

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel