Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 3/91 bl. 1
  • Velddiensvergaderinge

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Velddiensvergaderinge
  • Ons Koninkryksbediening—1991
  • Soortgelyke materiaal
  • Velddiensvergaderinge
    Ons Koninkryksbediening—1985
  • Velddiensvergaderinge
    Ons Koninkryksbediening—1988
  • Velddiensvergaderinge
    Ons Koninkryksbediening—1989
  • Velddiensvergaderinge
    Ons Koninkryksbediening—1990
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—1991
km 3/91 bl. 1

Velddiensvergaderinge

4-10 MAART

Onderwerp vir gesprekke

1. Hersien tekste wat gebruik word.

2. Hoe gaan jy die aanbod van die Openbaring-boek inlei?

11-17 MAART

Nooi ander na die Gedenkmaal

1. Wie moet ons nooi?

2. Hoe kan die gedrukte uitnodigings met welslae gebruik word?

18-24 MAART

Wanneer jy Bybelstudies hou

1. Waarom moet jy Bybelstudente aanmoedig om vergaderinge by te woon?

2. Waarom moet jy ander verkondigers nooi om soms saam met jou te gaan?

25-31 MAART

Help Gedenkmaalbywoners

1. Waarom moet jy die naam en adres kry van nuwelinge wat die Gedenkmaal bywoon?

2. Hoe sal jy ’n Bybelstudie met hulle begin?

3. Hoe kan jy hulle verder help om gereeld met die gemeente om te gaan?

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel