Velddiensvergaderinge
6-12 MEI
Wagtoring-intekeninge
1. Hoe het ons persoonlik daarby baat gevind?
2. Vir wie sal jy een aanbied? (Maak gerus ’n lys)
13-19 MEI
Jongmense in die velddiens
1. Hoe kan hulle ’n aandeel daarin hê?
2. Hoe kan ons hulle help?
20-26 MEI
Herbesoeke op intekenaars
1. Waaroor kan ons praat?
2. Hoe kan ons ’n studie begin?
27 MEI–2 JUNIE
Gebruik huidige aanbod
1. Hersien Onderwerp vir gesprekke.
2. Skakel aanbod in by Onderwerp vir gesprekke.
3. Watter gesprekspunte in aanbod kan gebruik word?