Teokratiese nuus
◆ Op 11 Februarie 1991 is die Genootskap van Jehovah se Getuies van Mosambiek amptelik in daardie land erken.
◆ Ons is bly dat ons gedurende Mei 25 ton noodlenigingsvoorrade aan ons broers en susters in Angola kon stuur. Benewens kosvoorrade het ons verskeie mediese voorrade en heelwat lektuur en tydskrifte in Portugees gestuur. Hulle het onlangs ’n hoogtepunt van 14 038 verkondigers bereik en hulle hou meer as 40 000 Bybelstudies!
◆ Die Tzaneen-gemeente en die Berea-gemeente in Johannesburg het onderskeidelik gedurende April en Mei hulle Koninkryksale toegewy.