Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 3/97 bl. 7
  • Gedenkmaal- herinneringe

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Gedenkmaal- herinneringe
  • Ons Koninkryksbediening—1997
  • Soortgelyke materiaal
  • Gedenkmaalherinneringe
    Ons Koninkryksbediening—2001
  • Gedenkmaalherinneringe
    Ons Koninkryksbediening—1998
  • Gedenkmaalherinneringe
    Ons Koninkryksbediening—1999
  • Gedenkmaalherinneringe
    Ons Koninkryksbediening—2002
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—1997
km 3/97 bl. 7

Gedenkmaal- herinneringe

Die Gedenkmaalviering val op Sondag, 23 Maart. Die ouer manne moet aan die volgende sake aandag skenk:

◼ Wanneer die tyd vir die vergadering gereël word, moet julle seker maak dat die embleme eers ná sononder omgestuur sal word.

◼ Almal, met inbegrip van die spreker, moet van die presiese tyd en plek vir die viering in kennis gestel word.

◼ Die gepaste soort brood en wyn moet verkry en voorberei word.—Sien Die Wagtoring van 15 Februarie 1985, bladsy 19.

◼ Borde, glase en ’n geskikte tafel en tafeldoek moet vooraf na die saal gebring en reggesit word.

◼ Die Koninkryksaal of ander vergaderingplek moet voor die tyd deeglik skoongemaak word.

◼ Saalwagters en bedieners moet vooraf gekies en ingelig word oor die regte prosedure en hulle pligte.

◼ Reëlings moet getref word om die embleme te bedien aan enige van die gesalfdes wat siek is en nie teenwoordig kan wees nie.

◼ Wanneer meer as een viering in dieselfde Koninkryksaal gereël word, moet daar goeie samewerking tussen gemeentes wees om ’n onnodige samehoping in die voorportaal, in die ingang, op openbare sypaadjies en in die parkeerterrein te vermy.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel