Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 4/99 bl. 2
  • Kan ons die Skepper-Boek aanbied?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Kan ons die Skepper-Boek aanbied?
  • Ons Koninkryksbediening—1999
  • Soortgelyke materiaal
  • Help ander om ons Groot Skepper te waardeer
    Ons Koninkryksbediening—1989
  • ‘Vlamme van nuuskierigheid in hart en verstand’
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1999
  • Die Leer Bybel-boek—ons primêre Bybelstudiehulp
    Ons Koninkryksbediening—2006
  • Bied die Goeie Nuus aan—Met die Skepping-boek
    Ons Koninkryksbediening—1988
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—1999
km 4/99 bl. 2

Kan ons die Skepper-Boek aanbied?

Ons was almal verheug om die boek Is daar ’n Skepper wat vir jou omgee? te ontvang. Dit is ’n boek wat spesiaal saamgestel is vir diegene wat moontlik op ’n sekulêre gebied ’n goeie opvoeding het, maar nie aan God glo nie. Hierdie boek voorsien in ’n immer toenemende behoefte.

Om praktiese redes is die maandelikse lektuuraanbod gewoonlik publikasies wat by meer mense byval sal vind. Beteken dit dat ons nie die Skepper-boek moet aanbied vir diegene wat daarby baat sal vind nie? Glad nie! Hierdie boek kan enige tyd regdeur die jaar aangebied word vir individue wat nie aan God glo nie en wat daarby baat kan vind. Dit kan ook vir mense aangebied word wat aan God glo, maar wat nie werklik ’n begrip het van wie hy is of wat sy eienskappe of voornemens is nie. Jy word dus aangemoedig om ’n eksemplaar in jou velddienssak te hou en gereed te wees om dit vir enigeen aan te bied wat jy dink daarin belang sal stel om dit te lees.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel