Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 5/11 bl. 4
  • Voorgestelde aanbiedings

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Voorgestelde aanbiedings
  • Ons Koninkryksbediening—2011
  • Soortgelyke materiaal
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
    Ons Koninkryksbediening—2006
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Koninkryksbediening—2012
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Koninkryksbediening—2013
  • Sal terrorisme ooit tot ’n einde kom?
    Nog onderwerpe
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—2011
km 5/11 bl. 4

Voorgestelde aanbiedings

Om op die eerste Saterdag in Junie Bybelstudies te begin

“Ons almal het al familie of vriende aan die dood afgestaan. Hoop jy dat jy hulle weer sal sien? [Wag vir ’n antwoord.] Kyk na hierdie vertroostende gedagte.” Lees en bespreek die inligting onder die eerste onderhofie op bladsy 16 van Die Wagtoring van 1 Junie en een van die teksverwysings. Bied die tydskrifte aan, en reël om terug te gaan om die antwoord op die volgende vraag te bespreek.

Die Wagtoring 1 Junie

“Baie van ons sukkel om die pot aan die kook te hou, en party mense het nie eers die daaglikse lewensbehoeftes nie. Dink jy ons sal ooit die tyd beleef wanneer niemand arm is nie? [Wag vir ’n antwoord. Lees dan Psalm 9:18.] Hierdie tydskrif toon wat die oorsaak van armoede is en wat die Bybel sê oor die ware oplossing vir hierdie probleem.”

Ontwaak! Junie

“Terrorisme het ’n wêreldwye probleem geword. Wat dink jy is die oorsaak? [Wag vir ’n antwoord.] Hierdie woorde in die Bybel gee ons hoop. [Lees Psalm 72:7,14.] Hierdie tydskrif verduidelik wat party van die redes vir terrorisme is en toon wat die Bybel sê oor hoe en wanneer terrorisme sal ophou.”

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel