Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 12/12 bl. 7
  • ’n Nuwe reeks in Die Wagtoring

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • ’n Nuwe reeks in Die Wagtoring
  • Ons Koninkryksbediening—2012
  • Soortgelyke materiaal
  • Wend ’n spesiale poging aan om op die eerste Saterdag Bybelstudies te begin
    Ons Koninkryksbediening—2013
  • ’n Nuwe reeks om Bybelstudies te begin
    Ons Koninkryksbediening—2010
  • ’n Nuttige reeks vir ons bediening
    Ons Koninkryksbediening—2013
  • Die nuwe studie-uitgawe van Die Wagtoring
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2008
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—2012
km 12/12 bl. 7

’n Nuwe reeks in Die Wagtoring

Op die eerste Saterdag van elke maand het ons gewoonlik artikels uit die reeks “Leer uit God se Woord” in Die Wagtoring gebruik om Bybelstudies te begin. Van Januarie af word hierdie reeks vervang deur “Antwoorde op Bybelvrae”, wat op die agterblad van die publieke uitgawe sal verskyn. Ons kan “Antwoorde op Bybelvrae” op min of meer dieselfde manier in die bediening gebruik as wat ons “Leer uit God se Woord” gebruik het (km 12/10 bl. 2). Soos in die verlede sal daar in Ons Koninkryksbediening ’n voorgestelde aanbieding wees wat ons op die eerste Saterdag van die maand kan gebruik.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel