SKATTE UIT GOD SE WOORD | 2 KRONIEKE 33-36
Jehovah waardeer opregte berou
Gedrukte weergawe
MANASSE
Jehovah laat toe dat die Assiriërs hom gevange neem en in boeie na Babilon neem
BEWIND VOOR GEVANGENSKAP
Bou altare vir valse gode
Offer sy eie seuns
Vergiet onskuldige bloed
Bevorder spiritistiese gebruike dwarsdeur die nasie
BEWIND NÁ VRYLATING
Verneder hom grootliks
Bid tot Jehovah; bring offerandes
Verwyder altare van valse gode
Spoor nasie aan om Jehovah te dien
JOSIA
GEDURENDE SY BEWIND
Soek hy Jehovah
Reinig hy Juda en Jerusalem
Herstel hy die huis van Jehovah; vind hy die Wetboek