Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb16 Februarie bl. 6
  • Praktiese lesse uit Nehemia

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Praktiese lesse uit Nehemia
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
  • Soortgelyke materiaal
  • Julle is geheilig
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2013
  • Bybelboek nommer 16—Nehemia
    “Die hele Skrif is deur God geïnspireer en is nuttig”
  • “Hou aan om die kwaad met die goeie te oorwin”
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2007
  • Glanspunte uit die boek Nehemia
    ie Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2006
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
mwb16 Februarie bl. 6

SKATTE UIT GOD SE WOORD | NEHEMIA 12-13

Praktiese lesse uit Nehemia

Nehemia het ware aanbidding ywerig verdedig

13:4-9, 15-21, 23-27

Nehemia gooi Tobia se meubels uit die eetsaal van die tempel uit
  • Die hoëpriester Eljasib het toegelaat dat Tobia, wat ’n ongelowige en ’n teenstander was, hom beïnvloed

  • Eljasib het vir Tobia ’n eetsaal in die tempel ingerig

  • Nehemia het al Tobia se meubels uitgegooi, die vertrek gereinig en toegesien dat dit weer vir die regte doel gebruik word

  • Nehemia het voortgegaan om alle onreinheid uit Jerusalem te verwyder

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel